LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Nicky V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Rustig en privaat en baie veilig. Sal definitief weer kom. Vriendelike ontvangs. Veilige parkering. Baie netjies en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Apr 2026

Tevreden. Was lekker om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Good place to stay in De Aar. Good place to stay on business, friendly host and clean rooms with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlain E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

In 'n stil en rustige area sal dit enigeen aanbeveel. Dis 'n baie lekker plekkie vir 'n naweek. Julle pryse is goed, sou net wil weet hoekom julle nie 'n ontbytmenu in die kamers het nie, of dalk sommer net 'n beskuitjie om saam met die koffie of tee te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margot S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

I will stay there again. Well located, close to basic shops and restaurants. People are friendly and service was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig - bed ook baie lekker geslaap. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly, sal weer in die toekoms. Daar is sekuriteit rondom die perseel met veiligheidshekke wat groot oopmaak. Die onderdak parkering was hoog genoeg vir 'n SUV om te parkeer. Die kamer was ongelooflik skoon en netjies gewees. Vinnige WiFi, lugversorger, ketel, mikrogolf en yskas - alles wat mens nodig het. Die kamer het ook 'n TV, maar het dit nie nodig gehad of gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thorsten D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Great. My stay was great, very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rex Z
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Very pleasant stay, great breakfast. The hostess was very gracious and helped with small requests. The aircon worked well - a requirement in De Aar! The shower was okay, the bed comfortable, and there was a great breakfast at a very reasonable price. Ironically, the only issue was the pool cleaner - they had put foam into the pool and it ended up sucking air a lot, keeping my friend awake.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2026

Organised and friendly. Organised, friendly and functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

RIANDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

61 Cilliers Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwrMb6AvpQ5KlWDDs7xPodvNedE0TWxAWGIF8ax8w2DDq9s9wtj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 61 Cilliers Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.646383781523 24.008341447221
Soek in 'n groter streek