Inn-Finity Empire

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Inn-Finity is gerieflik geleë 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Witfield, Boksburg.

Kamer 1 het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n ‘mini’ yskas-vrieskas, mikrogolfoond, drieplaatstoof, eetgerei en breekware. Tee en koffie word met aankoms voorsien.

Kamer 2 het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n ‘mini’ yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Tee en koffie word met aankoms voorsien.

Kamer 3 het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, en het slaapplek vir 4 gaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, drieplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe word met aankoms voorsien.

Gaste kan van die gemeenskaplike geriewe soos die swembad en die braaigeriewe gebruik maak op versoek.

Die eiendom is 7,9 km vanaf Emperors Palace, 6,2 km vanaf East Rand Mall en 7,9 km vanaf Wild Waters. Die inwoners het 2 honde wat apart gehou word van die eenheid.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Inn-Finity Empire gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R565 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za