LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+89
Selfsorg in Grabouw

Inn On Highlands

  • Slaapplek vir 59 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Sonop Farm, 62A Highlands Road, Grabouw, 7160, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Inn On Highlands is 'n appelplaas met bekoorlike, selfsorgkothuise in die prentjiemooi Elginvallei en word deur die eienaar bestuur. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie of sakewegbreek.

Daar is 12 eenhede en ons het slaapplek vir tot 59 gaste wat deel. Die eenhede is pragtig versier met topgehalte-linne en -afwerkings. Elke kothuis se kombuisie is ook goed toegerus.

Daar is 6 luukse kothuise langs die baarsdam, waar gaste kan visvang (op 'n vang- en vrylaatbasis) en swem. Daar is 6 standaard-eenhede wat apart is van die ander 6 kothuise. Sommige eenhede spog met gedeeltelike uitsigte oor die dam, omliggende plase en berge.

Elke kothuis het 'n draagbare braai en 'n toeknyprooster. Daar is ook gratis WiFi op die perseel. Troues in die tuin, spanbougeleenthede en funksies kan gereël word en ons kan vir 120 afgevaardigdes voorsien.

Die verblyf bied ook 'n nagwag en is met 'n plaaslike sekuriteitsmaatskappy verbind.

Daar is parkeerplek langs elke kothuis. Inn On Highlands is maar net 'n kort entjie se ry van museums, sider- en wynproelokale, natuurreservate en ander besienswaardighede af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Matthew D
5.0
Clean, tidy and beautiful setting. The room was very clean and tidy. In a beautiful quiet location with a dam and braai outside my room...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Rouxle S
Saam met lewensmaat
5.0
A friendly stay. We had a friendly stay at Inn on Highlands. Easy check-in, neat and good value for money. Thank you for being a great ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Hayley Rose M
5.0
Wonderful. An amazing place with a beautiful view and walks. Rose bushes are beautiful and well maintained. I will recommend it anytime...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Gill S
Saam met vriende
5.0
Beautiful and efficient. Travelled to Grabouw for a wedding and the Inn on Highlands was the perfect site for us all to stay! Super eff...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Cheryl P
Saam met lewensmaat
5.0
Great location for a really laid-back weekend. We wanted a quiet retreat where my husband could fish and I could rest and read. This wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Malindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Sonop Farm, 62A Highlands Road, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inn On Highlands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Sonop Farm, 62A Highlands Road, Grabouw, 7160, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 59 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c7aefc4b8642570ad04af13806991c3f59d285490831247b7e7339cc44a516e9c3a4d7a4a5cc7050432ac03b5f9d495801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 Sonop Farm 62A Highlands Road 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.215206 19.05163
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang