+66

Inn-Style Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Derwent Way, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Inn-Style Guest House bied gastekamers in Pinelands, 'n voorstad van Kaapstad. Die perseel is net 12 km vanaf Kaapstad se middestad en 16 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Verblyf word in 5 individueel versierde kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV, gratis WiFi, 'n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het ook elk 'n privaat ingang en 'n sitarea buite.

Ontbyt en ander etes kan gereël word teen ekstra koste en dit word in die eetarea bedien of by die kamer afgelewer. Die gastehuis het 'n swembad, 'n lowerryke tuin met talle voëls, braai-area, gemeenskaplike kombuis en verskeie gaste-sitareas. Kamerdienste, wasgoed, masseerterapie en pendeldienste kan vir gaste gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 3 Derwent Way, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inn-Style Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Derwent Way, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa1bbf87535eca26e3217c9eba6ac5eccd07bb50b7997a007a530727bca40693ed74217b41fd8976d67202806c89592e4201?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 3 Derwent Way Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.92791 18.5092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang