Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

InnibosRus self-catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alex En Zaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir InnibosRus self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Neels N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels N
Gesin met klein kinders

Absoluut great plekkie.

Ja, dit was verskriklik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustige plek weg van die besige gejaag.

Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Rustig.

Ons was net vir een aand daar. Vriendelik ontvang. Plekkie is goed toegerus en baie ruim. Swembad en lekker braai area. Sal graag weer terug gaan, maar vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige atmosfeer en wonderlike stilte met gemak.

Uitstekende plekkie in die bos waar self the honde hulle gate uit geniet het met lekker braaigeriewe. Baie gemaklike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

InnibosRus self-catering se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

InnibosRus self-catering
Vanaf
R3 060
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 060
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 060
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: V39, Vergenoeg-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA055931caba38f52c42ad5ea47fc37f7c79b6134c3466a56dda1db88fe5a9b6fc43a65898bd55d57e9a810c18731aa53d0454?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 060 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 V39 Vergenoeg Road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.368422592108 31.021830435553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem