Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

InniKloof

Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampterrein is ruim en toeganklik vir beide tent- en karavaankampers. Die terrein is met gras bedek en word omring deur pragtige inheemse bome. Elektriese punte is opgerig. Daar is twee gemeenskaplike braaiplekke of gaste kan gebruik maak van braaidromme. Die lapa is 'n beskutte braaiplek en om die ronde braai op die kampterrein word laatnag kuiers gehou. Daar is braaihout te koop. 'n Swemgat in die rivier is 'n lafenis gedurende die warm somersdae. Aangesien ons grens aan 'n wildernisgebied, laat ons nie troeteldiere toe nie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Electricity, hot water showers.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 4 kothuise, Geelhout, Melkhout, Olienhout en Tierhoek. Elke kothuis het 'n groot dubbelkamer en 'n tweede kamer vir drie gaste. 'n Ekstra bed of bababed kan voorsien word. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, warmplaatjie, mikrogolfoond, elektriese braaipan, broodrooster en 'n ketel. 'n Gasgeiser voorsien warm water vir die stort en wasbakke. Gaste word versoek om nie in die huisies te rook nie. Die ruim sitkamer bied genoeg plek vir ontspanning. Elke huisie het 'n braaiplek met 'n rooster en die lapa bied 'n beskutte plek waar groter groepe kan kuier. Braaihout is te koop. 'n Natuurlike swemgat in die rivier bied die ideale afkoelplek in die warm somermaande. Omdat dit grens aan 'n natuurreservaat, laat ons nie troeteldiere toe nie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Self-catering.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honey Clough, , Hankey, 6350, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0MDgyMzM4LTYxNGYtNDdjZC04ZDhjLTM1ODI0Mjg4MmE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Honey Clough Kleinfontein 6350 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.782985265569 24.932381801605
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem