Innikoelte
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hertzenbergstraat 21, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Innikoelte is in Klerksdorp geleë en bied gerieflike oornagverblyf.
Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp en slaapplek vir 3 gaste. Daar is 2 enkelbeddens en 'n derde enkelbed sal vir 'n derde gas voorsien word indien nodig. Twee van die beddens kan ook in 'n koninggrootte-bed omskep word, mits dit vooraf gereël word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n toonbank met stoele waar gaste kan sit om hul maaltye te geniet.
Die eenheid bied toegang tot 'n stoep wat na 'n tuin lei.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tamar Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hertzenbergstraat 21, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink Innikoelte het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wilkoppies Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hertzenbergstraat 21, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes