LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inqwaba | LekkeSlaap
+47

Inqwaba

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Inqwaba
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Vicky S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S
Gesin met tieners

Net wat jy nodig het.

Heerlik, rustigheid.

Estene V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estene V

Wonderlike plek met uitstekende geriewe en wild in die omgewing.

Baie dankie aan Louise wat inderhaas vir ons die plek beskikbaar gemaak het toe ons bestaande verblyf glad nie was wat aan ons belowe is nie. Dis 'n lieflike plek met wonderlike geriewe, 'n heerlike plonspoel en boma. Die hele familie was gaande oor die verblyf en het elke oomblik van die uitsig, geriewe en uitstekende diens terdeë geniet.

Elize B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met vriende

Ongelooflik

Baie dankie vir 'n ongelooflike naweek. Ons het van al die kere wat ons in Marloth kom kuier het die meeste wild ooit gesien by Inqwaba. Huisie is baie gerieflik en die waaier op die stoep is beslis 'n pluspunt. Sal beslis weer binnekort hier kom kuier.

Anina H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anina H
Saam met vriende

Lekker kuierhuis.

Die huis is baie goed toegerus en 'n groot pluspunt is dat elke kamer sy eie badkamer het. Ek sal graag wil aanbeveel dat die beddens en kussings vervang word, dit was nie van goeie gehalte nie. Ons kan definitief die plek aanbeveel en alles was smaakvol ingerig.

Coenie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie B
Gesin met tieners

Puik fasiliteite.

Baie lekker wegbreek. Perseel is nuut met luukse fasiliteite. Baie gerieflik met alles wat jy benodig het.

Vanaf R1 770
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvarkstraat 4260, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnQgkagCZF4dU0FIOtb9NbdEHhBzq8WUyYmu4K2lu4zI3TE8LEG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 770  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 4260 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -25.360329 31.804805
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!