LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Intaba Lodge | LekkeSlaap
+12

Intaba Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Intaba Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Cameron M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron M
Saam met vriende

Baie mooi plek die kroeg is 'n groot plus.

Die kamer was netjies die kos en ontbyt was heerlik. Die bestuur en personeel is tops.

Deon V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deon V

Hulle diens is baie goed, vriendelik en als, maar geriewe is regtig klein en ongemaklik.

Rêrig niks fout met die diens nie, was baie goed en vriendelik en die kos was goed gewees. Die kamer/badkamers is rêrig klein en die stort is gevaarlik wanneer jy uitklim. Ek moes die badkamer deur oophou om uit te klim, en daar is 'n redelike trappie en jy moet erg versigtig wees wanneer jy uitklim, want jy kan gly en seerkry. Daar was raserige gaste. Ek moes een gaan stilmaak en 'n regular het besluit om te kom kuier 23:30, sy knortjor se motor te rev en met 'n moewiese spoed weg te trek wat seker die meeste van ons wakker gemaak het. Hopelik 'n once off, maar nie goed vir hulle nie. My grootste gripe - die klein kamer en badkamer, as jy langer as 6 voet is gaan jy moeilik stort en sit.

Colette H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H
Gesin met tieners

Eenvoudig, dog gemaklik.

Ons het lekker gebly, rustig geslaap en heerlik ontbyt geëet. Dankie.

Leon L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too many basic shortcomings.

Only one bath towel in the room and no face towel, problem for two people. Service was bad, at breakfast, the dinner (which was tasteless) remnants had not been cleared and the tables were messy. At breakfast at least one staff member (the manager on duty?) had not bothered to get dressed properly, was in an old t-shirt and slippers (stokkies).

Francois J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J
Enkelreisiger

Hartlikheid, gasvryheid en heerlike pizza geniet saam met pragtige omgewing.

Prentjiemooi omgewing teen hange van die Drakensberge aan die voet van die Barkley pas. Hartlike ontvangs en heerlike pizza geniet. Hulle restaurant het 'n goeie verskeidenheid kos wat hulle aanbied. Binne klipgooi van hoofpad. Kamers is netjies.

Rolien W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien W
Gesin met tieners

Pragtige natuurskoon, vriendelik en gasvry, heerlik geslaap.

Pragtige natuurskoon, gasvrou het baie moeite gedoen met kos op oukersaand. Baie dankie.

Elize B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename personeel en rustige verblyf.

Personeel is behulpsaam en gasvry. Sal definitief weer daar 'n draai maak as ons in die omgewing is.

Anel M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel M
Gesin met klein kinders

Dis 'n oulike plekkie, netjies en skoon.

Ons het lekker oorgeslaap. Dankie.

Neels R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Neels R
Saam met vriende

Redelik.

Fasiliteite is aanvaarbaar,maar nie baie goed nie.

Vanaf R912
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R912
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R912
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanshoek Farm, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZWUwZmViLWQzMDItNDQ3NC04ZThjLTg2NTE0Y2QxM2EzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R912  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 Moolmanshoek Farm Elliot 5460 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.254342101262 27.821074953373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!