6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Park Street, Yzerfontein, 4720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Intimi 2 bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriendegroep in Yzerfontein. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doen-dinge en besienswaardighede.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis het 'n gasstoof en -oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n opwasarea.
Die sitarea het banke en 'n TV met YouTube en Netflix. Daar is geen DStv nie, maar gaste is welkom om hul eie dekodeerder te bring. Daar is 'n eetarea met genoeg sitplek en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Daar is lieflike binnehuise braaigeriewe tot gaste se beskikking en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Intimi 2 het sy eie privaat ingang op die grondverdieping en word nie deur beurtkrag geaffekteer nie aangesien die verblyf sonkrag het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 26 Park Street, Yzerfontein, 4720, Wes-Kaap
- Gaste dink Intimi 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Park Street, Yzerfontein, 4720, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang