Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intsingizi Bird Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Mondli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Intsingizi Bird Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Marelize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marelize V
Besigheidsreis

Skoon en die personeel is vriendelik, maar ek sal nie weer daar bespreek nie.

Geen WiFi, geen bedliggies. Blinders, maar die lig skyn van buite deur. Die kamer wat bespreek is, is nie aan my gegee nie. Ek moes die eenheid deel met ander mense, terwyl ek spesifiek 'n enkel eenheid bespreek het. Die personeel was egter vriendelik en het bv. aan versoek voldoen om glase te voorsien en ander gaste stil te maak wat hard musiek geluister het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker geslaap daar vir 1 nag. Plek was mooi skoon en alles gehad wat.

Ons het baie lekker geslaap daar vir 1 nag. Plek was mooi skoon en alles gehad wat ons nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjorie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marjorie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reg langs die N1. Baie raserig.

Die chalets netjies, maar baie raserig deur die inwoners. Ook reg langs die N1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 154, Mondustria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA472e585e50d704cff8108cb99cff437b213e605d9153bff0844aca73bbdf5240ecdc26840b2ab4b7edfb669518934c49f9b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 154 Hornbill Street Mondustria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.665194441594 28.272117823362
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem