Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Invermooi Estate- Rainbow Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Lotheni-weg (25 km vanaf Nottingham Road), Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Rainbow Lodge bied gerieflike verblyf in 'n selfsorglodge met 4 slaapkamers op die Invermooi Angus Stud-plaas in die voorheuwels van die Drakensberge, 25 km buite Nottingham Road in KwaZulu-Natal se Middellande. Die Invermooi-landgoed bied 'n rustige landelike bestemming, weg vanaf die stad se gewoel met panoramiese uitsigte op die Drakensberge. Invermooi-landgoed het 5 lodges en 3 rondawels, gerieflik rondom die landgoed geleë en bied privaatheid.

Rainbow Lodge is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n sitkamer, eetkamer en 'n ten volle toegeruste kombuis. Daar is 3 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en die een slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Twee slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer en die oorblywende 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n gemeenskaplike badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond en die sitkamer het 'n slim-TV met Netflix, WiFi en 'n kaggel. Die lodge het ook braaigeriewe wat gaste kan benut.

Invermooi-landgoed is 'n vooraanstaande forelvangbestemming en bied verskeie damme en 'n 8 km lange rivieroewer. Dis op 'n werkende plaas geleë en is ideaal as jy die platteland met oorvloed voëllewe en wild wil verken. Die plaaslike Nottingham Road Village het verskeie restaurante, kroeë en snuisterywinkels. Doendinge in die omgewing sluit kunsvlieghengel, voetslaan en bergfietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Invermooi Estate- Rainbow Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Desi Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 8

Jaar gelys 5

Ligging

  • Lower Lotheni-weg (25 km vanaf Nottingham Road), Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Lotheni-weg (25 km vanaf Nottingham Road), Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2efb1e1082270811c26cf3ae897f8a2e580f45db2b111afaaca1c5088a748cb80777c5b7fd999f4be42128dc73fa1d61b616?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag, vir 8 mense Lower Loteni Road (25 km from Nottingham Road) Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.403388888889 29.804727777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem