LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inyoni Rocks Cabanas | LekkeSlaap
+23

Inyoni Rocks Cabanas

4 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 91, Eenheid 61, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Inyoni Rocks Cabanas is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van die Inyoni Rocks Cabanas-kompleks, langs Amanzimtoti se hoofstrand. Die kompleks is langs 'n Spur en 'n wonderlike waterpark.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n addisionele gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbel- en 'n stapelbed. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad, shower, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n TV met OpenView-kanale en 'n plafonwaaier, en lei na 'n balkon met buitemeubels en see-uitsigte.

Inyoni Rocks Cabanas bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Aangewese parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Inyoni Rocks Cabanas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 4 resensies vir Inyoni Rocks Cabanas
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Kusweg 91, Eenheid 61, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Inyoni Rocks Cabanas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 6)
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 91, Eenheid 61, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACUys4ylu2XnwpWZlvcpX9dl7pCLSU3o3xK9NnGT58GzSp8bfVQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 6) 4 5 1 4 91 Beach Road Unit 61 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.050006251759 30.889536042992
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!