by Inyoni Rocks Cabanas 60 | LekkeSlaap
+19

Inyoni Rocks Cabanas 60

Winteraanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Jul 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 91, Inyoni Rocks Cabanas 60, Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R560 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Inyoni Rocks Cabanas 60 is 'n dupleks-eenheid in Amanzimtoti wat met 'n see-uitsig vanuit die balkon spog.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Hierdie slaapkamer het sy eie badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die ruim kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-eetarea en -leefarea met 'n TV en 'n volledige DStv-pakket.

Gaste het toegang tot hul eie balkon wat 'n praguitsig oor Amanzimtoti se hoofstrand bied. Inyoni Rocks Cabanas het 'n gemeenskaplike swembad en plonspoel vir kleiner kinders. Daar is ook braaigeriewe en 'n privaat ingang na die hoofstrand.

Hierdie eenheid is naby kroeë, restaurante, kruidenierswinkels en die Splash Water World. Daar is ook 'n groot winkelsentrum net 3 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Inyoni Rocks Cabanas 60 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Inyoni Rocks Cabanas 60
Netheid
3.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kusweg 91, Inyoni Rocks Cabanas 60, Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Inyoni Rocks Cabanas 60 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 91, Inyoni Rocks Cabanas 60, Amanzimtoti, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA641c07d1fb00a297d253f2a97cc01ab00750a564dc0fa67a29dabb9b02d6d22afd2185e29db43a0d58cca4dede2a728fedb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, nou Vanaf R560  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 91 Beach Road Inyoni Rocks Cabanas 60 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.050037052993 30.889492481947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem