- 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Ireland Road, Cradock, 5880, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Irelander Self-catering Flats is in 'n stil buurt in Nxuba (Cradock) geleë. Daar is 'n verskeidenheid selfsorgwoonstelle om van te kies en daar is slaapplek vir 2 of 5 gaste in elkeen.
Daar is 12 eenhede wat daagliks skoongemaak word. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV, plafonwaaier en elektriese komberse in. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe buite. Kaart fasiliteite is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is vir karavane beskikbaar.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan in jou eenheid bedien word wanneer jy dit verkies. Aandete en kospakkies kan ook gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lynn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 211
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 9 Ireland Road, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Irelander Self-catering Flats het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Ireland Road, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Sien kaart- 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang