We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Ironstone Cottage | LekkeSlaap
+24

Ironstone Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Ironstone Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pieter D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik in plaashuis gebly.

Dankie vir die vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sal altyd weer van jul goed toegeruste huis gebruik maak.

Bonita B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bonita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and quiet. Relaxing.

Perfect getaway to relax and regroup. Peaceful and quiet.

Willie V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik in die natuur buite Graaff-Reinet.

Die enkelnag se oorslaap was verfrissend. Maar om hierdie verblyf behoorlik te waardeer en die plaas te verken sal ons volgende keer ten minste 2 nagte of meer wil oorbly.

Amanda G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsgenot op sy beste

Baie dankie aan Nilene en Will vir hulle uitsonderlike gasvryheid en die toestemming om my 3 hondekinders saam te bring. Weet nie wie het dit meer geniet nie, ons of die diere. Huisie toegerus met al die basiese geriewe, skoon en netjies. Die klein plonspoel was 'n ekstra bonus op die warm dae. Heerlik rondgeloop op die plaas in die Karoo eld wat vir die eerste keer in 'n lang tyd begin groen spruite wys na die bietjie reën wat hulle gekry het. Sal beslis weer 'n besoek daar in die toekoms inwerk.

Debbie D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ek sal hierdie juweel beslis aanbeveel! Ons het die wegbreek so baie geniet! En die beste van alles, ons hondekinders kon saam!

Melanie A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie A

Oornag-akkomodasie vanaf Gauteng na Wes-Kaap.

Eenheid was goed toegerus en baie netjies. Alles in 'n goeie werkende toestand. Eienaars was baie vriendelik, sal enige tyd weer hier oornag.

Renette V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename verassing.

Die mooiste eenheid en so netjies en goed toegerus. Die sterre in die aand is absoluut asemrowend-mooi. As ons kon, sou ons sommer nog 'n aand gebly het.

Sats O - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sats O
Saam met vriende

Baie mooi plek. Gerieflike blyplek. Goed ingerig.

Die blyplek se stoep vat beslis die koek. Ons kon nie die mooi vuurput gebruik nie. Die wind was onguur. Die stoep en sy braaiplek bied skuiling teen die wind. Die uitsigte oor die berge is vreeslik mooi. Dit is stil en rustig. Aanwysings was baie duidelik en ons het dit maklik gevolg. Will en sy oulike honde het ons kom groet en seker gemaak alles is reg. Daar is 'n prop op die stoep, naby genoeg aan die karre. Ons kon dus die bakkie se yskas aan die gang hou. Dit was baie waardeer. Al probleem was dat ons nie langer gebly het nie. Sal volgende keer ten minste 2 of 3 aande bly.

Oscar B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oscar B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en netjies. Alles wat mens wil hê.

Die eetgerei het bietjie aandag nodig.

Willem H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoostilte en natuurskoon op pad tussen Kaap en Gauteng.

Eenvoudige plaashuisie, smaakvol en outentiek gemeubileer, ‘n oase laatmiddag na 'n lang pad vanaf Bredasdorp op pad na Pretoria. Daar is 'n paar kilometer grondpad op pad soontoe en 'n effens hoër voertuig is nodig om die huisie te bereik. Baie skoon, lekker beddens en beddegoed. Selfsorg, voldoende toegerus vir kosmaak of braai. Ons twee Schnauzers het die vryheid baie geniet. Die tydelike swembad was heerlik om in af te koel. Ons sal graag weer hier oornag. Veral in hierdie tyd van Covid is daar geen blootstelling aan ander mense nie.

Ryan H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place to stop overnight!

Unfortunately the gravel road leading to the farm had just been graded and the sharp slate rock slit one of our tyre; however, the owner (Nilene) was very kind and went out of her way to ensure that we got a spare tyre at Tyre Mart the following morning. Thank you! Nevertheless we had a very pleasant overnight stay at Ironstone Cottage while travelling down to the coast. The unit is spacious and cosy, with a beautiful view of the surrounding mountains!

Tanja H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja H
Gesin met tieners

'n Egte Karoo kothuis met koloniale geur en pragtige uitsig.

Die kombuisie is goed toegerus en die beddens het lekker geslaap. 'n Rustige, stil atmosfeer met uitsig oor die Karoo. Die aanwysings na die huisie was baie duidelik en ons kon alles maklik vind. Kan dit aanbeveel.

Thia B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia B
Saam met vriende

Net wat nodig was.

Baie karakter, met alles wat mens nodig het vir 'n nag se oorslaap - die plonspoel was die kersie op die koek.

Joanne P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne P
Gesin met tieners

Amazing stay in a wonderful cottage.

Ironstone cottage was an awesome find. I have already recommended it to a few people and I will definitely stay there again. I loved it. The views are spectacular! Stunning stars, great amenities and a very comfy bed.

Lindy S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy S
Saam met vriende

Ons het 'n lekker tydjie gehad en het die verblyf in die Karoo en op die plaas geniet.

Ons het regtig ons tydjie geniet - een badkamer was 'n bietjie van 'n probleem en die Wi-Fi wou nie werk nie, maar anders as dit was baie lekker. Die badkamers was baie mooi gedoen.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a lovely time and enjoyed staying in the Karoo and on the farm.

We really enjoyed our time there - one bathroom was a bit of a struggle and the Wi-Fi would not work, but otherwise very enjoyable. The bathrooms were beautifully done.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Melissa V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustige, lieflike kothuis.

Julia J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike selfsorgeenheid - benodig 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte om by die eiendom uit te kom.

Lieflike, gesellige selfsorgkothuis wat alles het om 'n plaasbesoek te geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable self-catering unit - need high-clearance vehicle to access the property.

Lovely, homely self-catering cottage that has every required to enjoy a farm stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lizél D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizél D
Gesin met klein kinders

Pragtige klein huisie in die Karoo!

Ons het dit vreeslik geniet by Molweni kothuis. Die beddens en beddegoed is van uitstaande gehalte en die huisie is smaakvol gemeubileer. Die swembadjie was 'n heerlike lafenis na ons lang reis op 'n besonderse warm dag. Ons sal vir seker weer teruggaan!

Line G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Line G

Lekker plaasgevoel met mooi natuur.

Netjies, baie goeie deurlopende kommunikasie en hulp van bestuurder/eienaar. Plaasatmosfeer. Baie mooi plek vir fotograwe, stil en rustig. Dankie vir 'n lekker nag se rus.

Reinhold D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhold D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful place in the nature.

We spend three wonderful days in the cottage. Well equipped and absolutely clean. The garden, the fireplace and braai facilities are a dream.

Alfreda B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alfreda B
Saam met vriende

Not value for money.

A bit pricey for what it has to offer. Needs a few improvements.

Tanya D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasnostalgie.

Nostalgiese plaasgevoel, lekker privaat. Kwaliteitlinne het gesorg vir 'n heerlike nagrus. Aandag aan kleinere detail en afronding kan aanbeveel word. Vir seker 'n plekkie vir iemand wat 'n bietjie wil wegkom van 'n besige lewenstyl.

Kim A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim A
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute delight, with percale linen, this is excellent value for money and highly recommended.

Picture percale linen, fluffy towels, jugs overflowing with lavender, bookshelves filled to the brim and a cottage with a magnificent view. Molweni Cottage is an absolute delight. Highly recommended. Excellent value for money. We look forward to our next stay. Thank you.

Susannah V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susannah V
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf. Dankie.

Maklik om te bespreek en goeie kommunikasie. Baie aangename oornagverblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant stay. Thank you.

Easy to book and very good communication. A very pleasant overnight stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michelle P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle P
Gesin met klein kinders

Gee vir mens die lekker plaas-effek!

Ons het lekker gebly. Was baie skoon en netjies gewees. Regte plaashuis-effek wat mens kry. Daar is redelik alles wat mens nodig het.

Elmarie E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E
Gesin met tieners

Rustige plaasatmosfeer.

Sielskos in die Karoo. Bring baie hout vir die pragtige buite-braaiput.

Colette T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette T
Gesin met klein kinders

Stil en rustige blyplek net reg na 'n lang dag op die pad.

Ongelooflik lekker gerus hier. Nie te ver van Graaff-Reinet. Sal verseker weer hier gaan bly op pad Kaap toe. Pragtig, stil en rustig. Karoo stilte op sy beste.

Hennie V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V
Saam met vriende

Not bad but would not stay there again.

There were too many shortcomings which I already gave feedback to the owner.

Ironstone Cottage se terugvoer

I am sorry you felt it necessary to leave a negative review, in view of the 'too many shortcomings' listed below, especially after I reduced my price at your request because you were pensioners as well as accommodating you for a last minute change in dates at no further charge. Further to this I then spent my time and airtime getting you further accommodation when you needed rooms for another last minute decision of your own and finally, when a member of your party lost a ring I spent the morning driving to and from the two cottages to search for this ring. How you can rate the location as one when you specifically chose to stay in a farm cottage seems very curious.

With reference to your 'shortcomings'/'feedback':

1. The gas stove running out. If you had called me immediately, instead of merely sending me an email, I could have told you there was a full gas cylinder waiting for just such an emergency on the cottage verandah, and would have sent someone to change it for you. I apologise, in any event, for any inconvenience this may have caused.

2. No microwave or electric blankets - neither are listed in our inventory specifically because we have chosen not to have them, thus you have no reason to expect them. The cottage has a fireplace, is well insulated and has feather and down duvets.

3. No wood or ice - I do not understand this complaint - when I received your complaint and checked in the cottage in the morning - the bundle of wood that I had personally left beside the fireplace was used up and there was ash and burnt logs in the fireplace, and there were two ice trays full of ice in the freezer!

4. The security door not opening easily - as with a lot of security doors, on occasion one has to merely 'jiggle' the door slightly to release the pin.

5. Shower door not opening easily - thank you for bringing this to our attention as it is now fixed.

Ironstone Cottage
Sandra J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

A beautiful, Olive Schreiner "Story of an African Farm" type of place.

Thank you to Nilene for prompt and helpful advice.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Broederstroom-plaas, Erasmuskloof, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MzU4NTk1LWRiZDAtNDY0Mi1iMGM4LTMzYzQ0M2M4ODFjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Broederstroom Farm Erasmuskloof 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -32.225272728497 24.604911804199
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem