Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isigidi Beach House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esserlaan 49, Esser, Port Shepstone, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Isigidi Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis in Melville in Banana Beach, sowat 12 km tussen Port Shepstone en Hibberdene, geleë. Die huis is ideaal vir 'n familie of 'n groep wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ver weg van die stad se geraas af.

Die ruim, smaakvolle huis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is toegerus met 'n koningingrootte-bed en/of 2 enkelbeddens. Daar is 2 gedeelde badkamers. Die leefarea is oopplan, met die kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof met 'n oond, eetgerei en breekware en oorgenoeg ingeboude kaste met ander toebehore vir gaste se gebruik.

Die leefarea het gemaklike leerbanke met sekere DStv-kanale en 'n DVD-biblioteek. Op die onderste vloer is die vermaak-area met 'n kroeg, 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord. Die leefarea bied toegang tot die patio met 'n Jacuzzi waar gaste kan ontspan, 'n braai-area en 'n tafel met bankies. Daar is veilige parkeerplek vir gaste se voertuie op die perseel beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op Maandae en Vrydae. Alternatiewe dae kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.

Isigidi Beach House is stapafstand van die strand af en dis net 'n paar minute se ry van die plaaslike winkels, restaurante, 'n gholfbaan en ander besienswaardighede af.

Slaapplek

’n Bespreking by Isigidi Beach House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir Isigidi Beach House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 9

Ligging

  • Esserlaan 49, Esser, Port Shepstone, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Isigidi Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esserlaan 49, Esser, Port Shepstone, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1eec32a83b6d72001d35a3f1a8bfa1070cf8729763d414bccf67a3ccdcb30acc6acc1af1e07c1b0751f3135ac8ec5e425e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 14) 18 5 1 5 49 Esser Avenue Melville 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.65174986529 30.521243441872
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem