Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Isikhulu on the Beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Isikhulu on the Beach
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Maryna V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V

Heerlik en ontspannend.

Dit was heerlik. Die lugversorgers maak die hitte draaglik. Ons het veilig gevoel en kon lekker oor die see uitkyk gedurende die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niki S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki S
Saam met vriende

Heerlik gekuier en perfek gelee vir die laat-aand strandstappies.

Ons was 4 grootmense en 3 kinders. Ons het regtig baie lekker gebly. Die seegeluide in jou ore is heerlik en die veiligheid van die voertuie gee mens gemoedsrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prem A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Prem A
Besigheidsreis

Stay was awful.

There are 5 issues to consider when booking unit 14 Isikhulu on the beach. 1. The underground parking for this unit is ridiculously small. It was built for a Hyundai i10 type of car. Having a SUV you will never fit in this space without scratching your car. The owner of the unit suggested parking my vehicle in the open, only to find out the monkeys were using it as their personal jungle gym. 2. This unit is not geared for loadshedding. So when the power is out, you are literally sitting in total darkness. It would have been wise for the owner to put rechargeable lights or mention bringing alternative lights for loadshedding. 3. The view from the balcony is great but the influx of monkeys makes your stay unsafe. You cannot enjoy breakfast /lunch or dinner on the open patio without being plagued by monkeys that are brazen enough to grab food items off your table or from you. 4. Another problem I faced was after paying R5400 for my stay for the weekend, I was told by the owner that I needed to pay an additional R3000 for a breakage deposit. I was also promised to get my refund on the day I left. This is not correct. It took 3 days of back-and-forth promises from the owner before he made my refund. So please watch for this, as you need to chase them for your refund. 5. Beds and Pillows are absolutely hard. If you prefer a soft to medium bed/ pillows then this unit is not for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larissa M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa M
Gesin met klein kinders

Lekker gerus en uitsig geniet.

Dit was nog een van die lekkerste vakansieplekke waar ek was. Baie veilig en see-uitsig was asemrowend. Baie netjies en skoon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandrie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie G
Gesin met klein kinders

Dit is n besonderse mooi plek en die woonstel was baie netjies en gerieflik ons sal enige tyd weer daar gaan bly, baie dankie Johan vir julle gas vryheid julle is tops.

Dit is veilig vir kinders en die uitsig is baie mooi en by die strand.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 55, Isikhulu 1, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88f9b62f69fdf2c8a460b885415b9077665915537d10db9eb6a7f7d5b9cbbc413bb590f1958cd6702652e71c1bc1721974ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 55 North Beach Road Isikhulu 1 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.659916157163 31.123957550926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem