Isikulu 27B
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noord Kus-weg 53, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 250R833 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Isikulu 27B is 'n lieflike, sonnige en moderne woonstel wat in Umdloti aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë is.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Verder is daar 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n wasmasjien.
Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Isikulu 27B sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Jare op LekkeSlaap 13
Ligging
- Noord Kus-weg 53, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Isikulu 27B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noord Kus-weg 53, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom