Isle La Breeze Guesthouse
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 4 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rita K - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rita K
Besigheidsreis
Gemaklik, stil en heerlike ontbyt.
Dankie vir vriendelike ontvangs. Sal vir seker weer kom.
Monique L - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Monique L
Gemaklik, rustig en netjies.
Mense was baie vriendelik. Ons het baie gemaklik gevoel. Beddens en akkommodasie was fantasties veral omdat ons baie op die pad is. Sal enige tyd hulle aanbeveel.
Niel D - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Niel D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie aangenaam, heerlike plek.
Sal dit definitief aanbeveel!
Nomzamo S - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nomzamo S
Saam met vriende
Magnificent stay.
We enjoyed ourselves and I already recommended it to my friends. The decoration was breathtaking.
Gaste wat na Isle La Breeze Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |