Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivy House

Selfsorg
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n pragtige, boheemse tema en 'n privaat ingang. Daar is slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n leefarea met lugversorging en 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekwar en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Daar is ook gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n pragtige, boheemse tema en 'n privaat ingang. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 'n baba in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n leefarea met lugversorging en 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Daar is ook gratis WiFi. Gaste met kinders sal baat deur hierdie eenheid te bespreek wat 'n stoep met 'n etenstafel en speelarea het.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 31, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb4e8ea9e25953284724a638d4840b38fa86493575e3d5770d9c7036e6013ae915d82608e70113c93f92d14f4c94d0124933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 31 8th Avenue Walmer 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.978554330995 25.587013049074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem