Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivy House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 31, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ivy House het 'n pragtige, boheemse styl en bied smaakvolle selfsorgverblyf wat sentraal in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Dit is die ideale opsie vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek, of 'n rustige wegbreek saam met familie.

Die eiendom het 2 eenhede, waarvan die eerste eenheid 2 volwassenes kan akkommodeer en die ander 4 volwassenes. Albei eenhede se hoofslaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die tweede eenheid se tweede slaapkamer het ook 'n stapelbed. Die eerste eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede eenheid het 'n volledige badkamer. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die eenhede sluit 'n leefarea met lugversorging en 'n kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien in. Die sitareas het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV. Daar is ook gratis WiFi in albei eenhede. Gaste met kinders sal baat deur die tweede eenheid te bespreek wat 'n speelarea het.

Die tweede eenheid het 'n privaat stoep met 'n etenstafel. Verder is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ivy House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • 8ste Laan 31, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ivy House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan 31, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb4e8ea9e25953284724a638d4840b38fa86493575e3d5770d9c7036e6013ae915d82608e70113c93f92d14f4c94d0124933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 31 8th Avenue Walmer 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.978554330995 25.587013049074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem