Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@t Home B&B

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 22, Suidrand, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@t Home B&B is in Kroonstad geleë en is ideaal vir oornagverblyf vir besigheid of 'n naweekwegbreek. Hierdie knus verblyf is bekostigbaar én gerieflik.

Gaste kan tussen 3 verskillende eenhede kies. Die eerste eenheid is 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Hierdie eenheid het ook kasruimte.

Die tweede en derde kamers is in die gastehuis en bied elk slaapplek aan 2 gaste. Die kamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak. Daar is 'n aparte gastetoilet en gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea met 'n kaggel. Reëlings kan ook vir die gebruik van die ten volle toegeruste, gemeenskaplike kombuis getref word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Schoemanstraat 22, Suidrand, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 22, Suidrand, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3c210608708de7cf08bdd4469416f62e71d18b6486019cf574dc558334138c2379806035c75090e43b63c04dba62b83feb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 22 Schoeman Street Suidrand 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.685839248341 27.235493450926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem