Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Izintaba Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. 'n Minimumbestelling vir 4 gaste word hiervoor vereis.
Let daarop dat dit nie 'n restaurant is nie, maar slegs 'n eetarea. Daar is 'n vasgestelde spyskaart en dit moet vooraf bespreek word.

Hoewel gaste welkom is om hul eie wildritte en bosstappies aan te durf, kan begeleide wildritte en bosstappies teen 'n ekstra koste per persoon bespreek word.

Let daarop dat die laaste 18 km lange grondpad na die plaas nie in 'n baie goeie toestand is nie, so ry asb. versigtig en beplan ekstra reistyd vir dié pad. 'n 4x4 is nie nodig nie, maar 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R7 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R7 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA178e2456c8071fe1467b3f44248b01ab154cf19852027668d80c3476f1c9f57861d1ee71df193b54954cdc3818c38a3f6909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 10 mense 25 5 1 5 Lephalale Local Municipality Tuissenek 0530 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -23.978652238213 28.162410044953