Jacaranda Cottage
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mustangstraat 234 op die hoek van Marwari-straat, Beaulieu Landgoed, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 440 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Jacaranda Cottage is in die veilige Beaulieu Perdelandgoed in Kyalami in Midrand geleë is. Die kothuis is ideaal vir sake- en vakansiegangers en is ongeveer 1 km vanaf die KEP-perdesentrum in Beaulieu Estate.
Dié kothuis beskik oor 2 dubbelkamers met ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra spieëltafel, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n spieëltafel. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is te volle toegerus met 'n oond en stoof, sowel as 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Skoonmaaktoerusting, eetgerei, breekware en ander nuttige items is beskikbaar. Daar is ook WiFi en volledige DStv.
Daar is 'n motorafdak vir 2 voertuie, sowel as 'n tuin voor en agter vir gaste om te geniet. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek. Die kothuis het 'n patio met 'n tafel en stoele, en braaigeriewe en -toerusting is op versoek beskikbaar. Klein honde word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Jacaranda Cottage is naby verskeie geriewe soos die Mall of Africa, supermarkte, winkels, restaurante, Montecasino, die dieretuin en leeupark.
Slaapplek
’n Bespreking by Jacaranda Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Paola Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Mustangstraat 234 op die hoek van Marwari-straat, Beaulieu Landgoed, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink Jacaranda Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kyalami A.h. Kyalami Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mustangstraat 234 op die hoek van Marwari-straat, Beaulieu Landgoed, Kyalami, Midrand, 1685, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom