by Jaci's Tree Lodge | LekkeSlaap
+13

Jaci's Tree Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madikwe Wildreservaat, Noordwes, 2745, Noordwes
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R19 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jaci's Tree Lodge is in die malaria-vrye Madikwe Wildreservaat geleë en dit bied 'n outentieke, vriendelike en verwelkomende safari-ervaring met uitsonderlike wildkykgeleenthede wat die Groot 5, wildehonde, hiënas, swart- en witrenosters, kameelperde, rooihartebeeste en nog baie ander spesies insluit. Daar is ook meer as 340 voëlspesies in hierdie wildkyk-paradys. Die 75 000-hektaar Madikwe Wildreservaat is in die mees noordwestelike hoek van die Noordwes-provinsie geleë.

Jaci's Tree Lodge bied 8 luukse boomhuise wat hoog bo die grond op houtstelte geleë is. Die kamers word deur houtpaadjies verbind met die hooflodge en almal bied uitsigte deur die boomtoppe van die Maricorivier wat daaronder deur die landskap kronkel. Elke boomhuis het 'n buitestort en 'n oopplan-bad wat groot genoeg is vir 2 mense om die ongelooflike atmosfeer te geniet.

Gaste kan ongelooflike safari-styl verblyf verwag met fantastiese diens, smullekker maaltye wat onder die sterre geniet word en daaglikse uitstappies in die reservaat met een van Jaci se voorste veldgidse.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Madikwe Wildreservaat, Noordwes, 2745, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R19 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R19 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madikwe Wildreservaat, Noordwes, 2745, Noordwes
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlAyHnWqbZCtI5tgyM99fHdmDCJZgpoH8Hzez7EO1bYtxE1WHuE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 800  per nag, vir 2 mense Madikwe Game Reserve North West Province 2745 Noordwes 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.780484 26.43229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem