LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jackal Hill | LekkeSlaap
+44

Jackal Hill

3 resensies
Selfsorg
Eenheid 1
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid is oopplan. Daar is 'n slaapkamer, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n sitkamer met 'n kaggel, asook 'n eetkamer en 'n kombuis. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed en daar is nog 'n stapelbed in die oopplan-sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die eenheid het 'n groot stoep met sitplek en 'n etenstafel vir 8. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

'n Basiese skoonmaakdiens van R80 per chalet per dag word by die balans gesit sodra die bespreking bevestig is (basiese skoonmaak van beddens en skottelgoed). Gaste kan verdere skoonmaak versoek teen R240 oer dag. ’n Verpligte vertrekskoonmaakfooi van R240 word gehef per bespreking. Braaihout is teen R30 'n sakkie beskikbaar en kan met aankoms by Jackal Hill betaal word. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef per eenheid. Dit sal terugbetaal word via EFT, 7 werksdae na vertrek - afhangend van enige skade of breekskade. Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef vir groepe of eksklusiewe besprekings.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin. Daar is 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede kamer met 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie en 'n sitkamer. Die kombuisie is met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolf en kookgerei toegerus. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

'n Basiese skoonmaakdiens van R80 per chalet per dag word by die balans gesit sodra die bespreking bevestig is (basiese skoonmaak van beddens en skottelgoed). Gaste kan verdere skoonmaak versoek teen R240 oer dag. ’n Verpligte vertrekskoonmaakfooi van R240 word gehef per bespreking. Braaihout is teen R30 'n sakkie beskikbaar en kan met aankoms by Jackal Hill betaal word. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef per eenheid. Dit sal terugbetaal word via EFT, 7 werksdae na vertrek - afhangend van enige skade of breekskade. Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef vir groepe of eksklusiewe besprekings.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid is apart van die ander eenhede en dus meer privaat. Daar is slaapplek vir 4 gaste op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n kombuis en 'n sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort en die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die eenheid het sy eie privaat boma met 'n vuurput waar gaste kan sit en die uitsig oor die bosveld geniet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

'n Basiese skoonmaakdiens van R80 per chalet per dag word by die balans gesit sodra die bespreking bevestig is (basiese skoonmaak van beddens en skottelgoed). Gaste kan verdere skoonmaak versoek teen R240 oer dag. ’n Verpligte vertrekskoonmaakfooi van R240 word gehef per bespreking. Braaihout is teen R30 'n sakkie beskikbaar en kan met aankoms by Jackal Hill betaal word. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef per eenheid. Dit sal terugbetaal word via EFT, 7 werksdae na vertrek - afhangend van enige skade of breekskade. Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef vir groepe of eksklusiewe besprekings.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39, Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf16c4c777c70a75c41a271b7af1d2762e9fbd6097d922c68e89dff2b66b6a8ee658e2d99ae35334ae65a4359aa9b4df80311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Portion 39, Doornkloof Magaliesburg 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.900491237472 27.463942065996
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!