LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jackal Hill | LekkeSlaap
+44

Jackal Hill

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid 1
Selfsorg.
Eenheid 2
Selfsorg.
Eenheid 3
Selfsorg.
Belasting en Ekstras

'n Basiese skoonmaakdiens van R80 per chalet per dag word by die balans gesit sodra die bespreking bevestig is (basiese skoonmaak van beddens en skottelgoed). Gaste kan verdere skoonmaak versoek teen R240 oer dag.
’n Verpligte vertrekskoonmaakfooi van R240 word gehef per bespreking.
Braaihout is teen R30 'n sakkie beskikbaar en kan met aankoms by Jackal Hill betaal word.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef per eenheid. Dit sal terugbetaal word via EFT, 7 werksdae na vertrek - afhangend van enige skade of breekskade.
Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word gehef vir groepe of eksklusiewe besprekings.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39, Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf16c4c777c70a75c41a271b7af1d2762e9fbd6097d922c68e89dff2b66b6a8ee658e2d99ae35334ae65a4359aa9b4df80311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Portion 39, Doornkloof Magaliesburg 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.900491237472 27.463942065996
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!