Jacobs Lounge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Carob Crescent, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Jacobs Lounge is 'n bekoorlike gastehuis in Loevenstein wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis spog met pragtige uitsigte oor die stad en Tafelberg en beskik oor 2 smaakvol versierde slaapkamers wat elk tot 2 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer. Elke kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed, sowel as 'n driekwartbed slegs vir kinders. Die kamers het elk 'n TV vir vermaak en deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike binnenshuise swembad, 'n vermaaklikheidsarea met 'n kroeg en 'n gedeelde tuin met braaigeriewe. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief, en veilige parkering op die perseel word voorsien.
Jacobs Lounge is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, met maklike toegang tot die strande en Kaapstad se gewilde besienswaardighede, wat dit 'n ideale verblyf maak vir diegene wat gemak en gerief soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Carob Crescent, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Carob Crescent, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang