LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Jacobsbaai

Jacobsbaai Serenity

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tshepo K
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Great stay. My family and I really enjoyed our stay there. One night was too short, though; next time we'll stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Wonderlike plekkie. Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Plekkie is baie mooi en naby die see. Lekker plekkie om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Beste waarde vir geld. Lekker gebly, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tazlyn C
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

We had an amazing stay. We had an amazing stay, pity we could not stay longer. The host was super friendly and helpful. It is a very beautiful property, very neat and tidy and equipped with everything you need. It is a go-to for a peaceful breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gysbert V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Rustig. Mooi plek, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gershwin V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Verfrissend en rustig. Baie lekker gebly. Die huis is mooi geleë en die bouwerk van die huis is wêreldklas! Baie mooi uitsig ook van die bo-vertrek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Weskus is die Beskus. Baie lekker en sentraal, loopafstand mooi roete na restaurant, als wat nodig in verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Sal sonder huiwering hierdie plek ten sterkste aanbeveel. Die verblyf in hierdie huis was uit die boonste rakke - dit sluit addisionele toerusting in wat beskikbaar was in die kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elné G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

A lovely day break away which was simply too short, perfect holiday home. We absolutely love this home. It is well equipped, well situated, neat and tidy. The stay was just too short!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Apr 2026

Rustig, lekker pragtig. Dit was beslis karaktervol en mooi toegerus. Mariska is 'n wonderlike gasvrou en kon ons akkommodeer ten spyte van ons druk skedule. Die ysmaker is 'n plus en ons het die klein suikerbekkies in die tuin en die ligging baie geniet. Jacobsbaai is 'n plek wat eintlik 'n geheim moet bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

6 Meeuland Crescent, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52b11b1d167f8b0b54ef07045764c63df66adcb34ff50c7b91e0708e5a68230bf6e4e85aa7da31921ca588fa1a7fff7b5747?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 6 Meeuland Crescent Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.9694026 17.8885398
Soek in 'n groter streek