Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Jacobsbaai

Jacobsbaai Serenity

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Meeuland Crescent, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Jacobsbaai Serenity is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die skilderagtige kusdorpie Jacobsbaai geleë is en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die grondverdieping met 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers is op die boonste verdieping. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, ysmasjien, koeldrankmasjien en 'n yskas-vrieskas toegerus, en daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die opwaskamer. Die leefarea het gemaklike rusbanke, kaggel, platskerm slim-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n toegeboude kuierarea met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dié huis is ook naby gewilde strande en restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tazlyn C
Gesin met tieners
5.0
We had an amazing stay. We had an amazing stay, pity we could not stay longer. The host was super friendly and helpful. It is a very be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Gysbert V
Saam met vriende
5.0
Rustig. Mooi plek, baie lekker gebly.
Aug 2026
Gershwin V
Gesin met klein kinders
5.0
Verfrissend en rustig. Baie lekker gebly. Die huis is mooi geleë en die bouwerk van die huis is wêreldklas! Baie mooi uitsig ook van die bo-vertrek!
Jul 2026
Marius M
Saam met vriende
5.0
Weskus is die Beskus. Baie lekker en sentraal, loopafstand mooi roete na restaurant, als wat nodig in verblyf.
Jul 2026
Pieter C
5.0
Sal sonder huiwering hierdie plek ten sterkste aanbeveel. Die verblyf in hierdie huis was uit die boonste rakke - dit sluit addisionele toerusting in ...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Meeuland Crescent, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jacobsbaai Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

6 Meeuland Crescent, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52b11b1d167f8b0b54ef07045764c63df66adcb34ff50c7b91e0708e5a68230bf6e4e85aa7da31921ca588fa1a7fff7b5747?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 6 Meeuland Crescent Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.9694026 17.8885398
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang