LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Michelle C
1 nag
5.0
Okt 2026

Kalm, rustig, ontspanne. Al wat ek kan sê is dat dit meer as 100% was. Puik gasvrou en personeel laat jou deel voel van die span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Wow Michelle. So baie dankie vir jou baie mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gou weer. Sareen en Inn Span.

Suzanne S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Heerlik oornag in stylvolle geriewe. Kamers is stylvol en kwaliteit linne/geriewe. Vriendelike personeel wat mens ontvang en tot jou diens beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Wow Suzanne, baie dankie vir die baie mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Jacobsdal span

Jean K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend! Baie lekker verblyf. Kliente diens was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Wow Jean. Baie dankie vir die baie mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Sareen en Inn Span

Ian F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie aangenaam. Baie aangenaam. Wens net daar was botter i.p.v. margarien op die toast.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Hi Ian, baie dankie vir die mooi resensie. Jy mag asb. volgende keer vir ons vra vir botter. Ons help graag. Sareen en Inn Span

Anna-Marie G
1 nag
5.0
Jan 2026

‘n Oase na 'n lang pad. Heerlik! Die kamer was skoon en netjies! Ons het heerlik die aand by die restaurant geëet. Omdat ons vroeg die volgende oggend in die pad wou val, het hulle vir ons ontbyt ingepak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Wow Anne-Marie, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Sareen en Inn span.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anique S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dit is vir seker die juweel van Jacobsdal. Dit was heerlik gewees. Goeie diens en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Wow Anique, so baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer te sien. Sareen en Inn span

Reinier V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

The perfect overnight stay! Beautiful room, exceptionally clean inside the room and around the Inn. The staff was very friendly and welcoming! The food at the restaurant was incredibly good! There is just nothing negative I can say about our stay! It was money well spent! Thank you for a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Sjoe, Reinier. Baie dankie vir die ongelooflike resensie. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Sareen en die inn span.

Marizane D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very friendly staff, always ready to help with whatever. The room was beautifully furnished, clean and neat. Lovely linen and towels - all in all superb. The complimentary breakfast has 4 options - we can recommend the omelette time and again. Friendly staff, always ready to help. We had a wedding in the area and were able to arrange for a little earlier check-in. Safe parking. Very nice experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Wow Marizane, baie dankie vir die baie mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om julle te ontvang. Hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete, Sareen en die Inn-span.

Noelene V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beste verblyf in Jacobsdal. Baie mooi en stylvolle dekor. Lekker gebly en geslaap. Ontbyt gepak voor 8h vertrek en oppad geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sareen
Jacobsdal Inn
Hi Noelene. So baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dat julle by ons oornag het. Groete, Sareen en Inn Span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sareen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Bouw Street, Jacobsdal, 8701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5562874ab7e250907dc7f1b2759485337f5f536f63ebc631413fdcf3050a7c068e6b1b35ecf9e002931f9d6ae942eab6f617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 25 Bouw Street Jacobsdal 8701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.129883778908 24.77314142209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang