Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Jacobsdal

3.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Jacobsdal van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Jacobsdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jacobsdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jacobsdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jacobsdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jacobsdal Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Jacobsdal

Du'Villa is in die klein plaasdorpie genaamd Jacobsdal geleë wat 50 km van Kimberley af is. Die B&B bied 3 individueel versierde kamers wat elkeen sy eie en suite-badkamer het. Elke kamer het sy eie privaat ingang...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jacobsdal

Bietjie Moeg B&B is in Jakobsdal geleë, 50 km vanaf Kimberley met 'n plaashuis atmosfeer. Beleef die hartlikheid en ware gasvryheid van jou gashere. Daar is 'n groot kombuis vir al jou selfsorgbehoeftes. Daar is '...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jacobsdal

Veenwouden Gastehuis word deur die eienaar bestuur en bied gastekamers in Jacobsdal. Dié gastehuis is ideaal vir oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf word gebied in 5 kamers in die hoofhuis en 1...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsdal

Om en by 50 km buite Kimberley op pad na Kaapstad, in die westelike deel van die Vrystaat, kry jy die klein dorpie Jacobsdal. Jdal Caravan Park & Chalets bied hier akkommodasie met ’n plaasatmosfeer – veral geke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Jacobsdal

Kanon Hotel is in Jacobsdal geleë en bied aan gaste 4 kamers om van te kies. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad, en daar is lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Drie van die kamers het dubbelbedd...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Jacobsdal

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo,
Karoo

Siloam Lodge and Event Centre is 65 km van Kimberley (N12 suid) en 150 km van Bloemfontein (R48 wes) af op die randjie van die Rietrivier. Dit is geleë in 'n pragtige omgewing met 'n uitsig oor 'n watergat en beski...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bo-Karoo,
Karoo

Rooidam Guestfarm is 'n selfsorgwoonstel wat op 'n privaat plaas in die Karoo in die Vrystaat geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die besige stadslewe. Daar is 2 slaapkam...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Karoo,
Karoo

Peace Haven Guesthouse is in die geskiedkundige hartjie van Kimberley Magersfontein Memorial Gholflandgoed geleë. Dit is net 20 minute se ry van Kimberley se sentrale sakekern af. Die gastehuis het 3 kamers wat s...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Lodge in Noord-Kaap

The Cygnature Boutique Lodge is op die Magersfontein Memorial Golf Estate geleë en het uitsigte oor golwende heuwels en 'n pragtige sentrale dammetjie. Die landgoed is in die Noord-Kaap sowat 3,4 km vanaf Modderriv...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo,
Karoo

Wag 'n Bietjie Lodge is op 'n privaat wildreservaat in die hartjie van die Noord-Kaap naby Kimberley geleë. Verblyf word aangebied in 7 ruim kamers. Die kamers is ingerig met of dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...