Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacomanzi

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Jacomanzi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met vriende

Baie meer as wat ons verwag het.

Dit was presies wat ons benodig het. Dit was awesome gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Baie dankie, Leon. Ons waardeer jou positiewe terugvoer.

Jacomanzi
Tony K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great stay just off Route 62.

A last minute booking as we were looking for a spot about halfway between Cape Town and Cape St Francis and were very, very pleasantly surprised. A real old Karoo farmhouse located a couple of kilometers off Route 62. Warmly welcomed by the hosts and the house is spotlessly clean. Will stay longer next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Thank you Tony for the kind review. We look forward to seeing you again in the future.

Jacomanzi
Bridget T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget T
Saam met vriende

A wonderful place to stay in nature and the hosts were amazing.

Loved the old farmhouse and the time to just be and appreciate the natural beauty of the Karoo. The beautiful wildflowers in bloom and we had a lovely walk to the river. The indoor fireplace in the kitchen was well used by us as it was August and chilly at night. Definitely a place to go to get away from everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Hi Bridget,
Once again, thank you for choosing to stay with us and for sharing such a lovely review. We hope to have the pleasure of welcoming you back to the farmhouse whenever you're in need of another rejuvenating getaway.
Kind regards,
Jouberts
Jacomanzi

Jacomanzi
Adel T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel T
Saam met vriende

Perfekte Karoowegbreek.

Baie netjies, wonderlike gasvryheid en alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Eenheid is pragtig gerestoureer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Baie dankie Adel, julle was aangename gaste en is altyd weer welkom.
Groete,
Jouberts

Jacomanzi
Karen B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid op sy beste.

Dis so donker daar, jy moet seker maak jou oë is oop wanneer jy in die nag wakker word. Dalk net in toekoms die hele agterkant 'n dakkie opsit. Andersins 'n besondere plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Dankie Karen, vir jou terugvoer, ons waardeer dit.
Groete,

Jacomanzi
Jeanne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing off-the-grid house. Recharge your soul. Soak up the stillness and beauty of the Karoo.

Lovely historical house. Friendly and welcoming hosts. Thank you, Hennie and Olene, for going out of your way to make our short stay special. We would love to come back to spend more time at Jacomanzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Dear Jeanne,
Thank you, it was such a pleasure to host you.
You are welcome at Jacomanzi anytime; we look forward to
to having you.

Jacomanzi
Tinus S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaaswegbreek.

As jy in omgewing is, geniet die gasvryheid van die eienaars, stilte en rustigheid van die Karoo. Plonspoel is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Baie dankie Tinus. Dit was net 'n plesier om julle hier te he. Julle is enige tyd weer welkom.

Jacomanzi
Carina B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met vriende

Ruim, netjiese, goed toegeruste huis en baie aangename eienaars.

Baie moeite word gedoen om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Baie dankie, julle was aangename gaste en is enige tyd weer welkom.
Groete, Jouberts

Jacomanzi
Erica B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B
Gesin met tieners

Dit is 'n rustige omgewing, vriendelike diens.

Die Jouberts is baie behulpsaam en vriendelik. Die huis is pragtig, netjies en stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Jouberts

Jacomanzi
Cobus O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus O
Gesin met tieners

Heerlik rustig.

Die huis is lekker ruim en bevat alles wat ons nodig gehad het. Die plaas het heerlike stapplek en rustigheid om af te skakel in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Baie dankie Cobus, dit was heerlik om julle hier te he. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Jouberts

Jacomanzi
Doris L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doris L
Gesin met tieners

We had a lovely, quiet time with our family in this rustic home. It is in a lovely location beside the owners of the farm.

Two bedroom house, spacious and very clean. It was lovely prepared for us and the hosts are amazing. We were there in winter and it was super cold. In the kitchen is a big fireplace that kept us warm, but we rearranged the furniture to make it cosier to have a sofa in front of the fireplace. We loved the sunny stoep (veranda) with morning sun in the front of the house and took a table out to have breakfast there. There is no shower in the house and you need to take a bath to clean yourselves which is a nice change for city people. The surrounding mountains are stunning and there is plenty to do around the house. We hiked up a mountain of the owner's farm and explored beautiful flowers and dry river beds. It was a nice stay for the couple of days we had in the Karoo. Great hosts with huge caring hearts. The WiFi signal is very weak and works the best in the toilet. It is not ideal to use the house as an online working house. But it was enough network to check our emails and social media once in a while.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Thank you for your review of our guest house.
Our aim is that our guests would be as comfortable as possible, therefore we appreciate your honest feedback.
It was a pleasure to have you and your family here.
We look forward to hosting you again whenever you find yourself in our beautiful region.

Jacomanzi
Antoinette S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing!

Dit was my man se 50ste en hulle het regtig die extra myl gegaan. 'n Paar ektras wat ons nie verwag het nie. Sal dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Baie dankie, dit was regtig ‘n groot plesier.

Julle is meer as welkom om weer te kom inloer.

Jacomanzi
Petrus C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus C
Gesin met tieners

Lekker ontspan, in mooi skoon, goed toegeruste plek en vriendelike eienaars.

Baie rustig en lekker plekke om te verken - hetsy stap of voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacomanzi se terugvoer

Baie dankie, julle was aangename gaste en is enige tyd weer welkom.

Jacomanzi
Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Jacomanzi, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d37ecb1b1c09de3bed6baf193f151c3b6b8827dee79505b02b8f8974f935706b7e7fc54ff1d37b165311c16e2a8f3816fd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 R62 Jacomanzi 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.635303 20.963473