Beacon Rocks Akkommodasie by Jakaranda 12 | LekkeSlaap
+17
+17

Jakaranda 12

  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakaranda Vakansiewoonstelle, H/v Shelvey en Lily Crona-laan, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Jakaranda 12 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig wat ideaal geleë is in 'n kompleks op die strand in Uvongo, net 100 m se stap van die visvangkaai af. Word wakker en aanskou die wonderskone sonsopkoms oor die see en luister na die branders wat breek teen die rotse.

Die woonstel het slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, LCD-TV met DStv en glas-skuifdeure wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en is ideaal vir kinders.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n ontbytkroeg met stoele in. Die knus sitkamer het 'n LCD-TV met DStv.

Die kompleks het onderdakparkeerplek, 'n braaigeriewe, 'n kinderspeelarea, wasgoedgeriewe en basiese skoonmaakgeriewe. Toegang word beheer en die kompleks is omring deur elektriese omheining.

Slaapplek

’n Bespreking by Jakaranda 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Jakaranda 12
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Jakaranda Vakansiewoonstelle, H/v Shelvey en Lily Crona-laan, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakaranda Vakansiewoonstelle, H/v Shelvey en Lily Crona-laan, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NzIyNTQyLTYxMjAtNDdhYi1hMDI4LWEwYWNiNDBmNDk1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Jakaranda Holiday Flats Cnr Shelvey and Lily Crona Avenue 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.838357443884 30.394376814365
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za