Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakkals se gat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Jakkals se gat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Stephan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Goed uitgerus. Ontspan. As gesin saamgekuier.

Baie lekker gebly. Houthuisie is goed toegerus met alles wat nodig is en netjies. Swembad was 'n lafenis. Braaiplek is gereiflik. Uitsonderlike uitsig op die pragtige Vrystaat. Kon lekker gaan stap en uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakkals se gat se terugvoer

Baie dankie!

Jakkals se gat
Leoni L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni L
Gesin met tieners

Beautiful location, private and remote, making for great off-grid relaxation.

We decided to break up a long journey with a few nights in the Free State. Jakkals se gat is remote, making for the most peaceful surroundings and starry skies. The cabin is well-appointed, with the only downside being the gas geyser is temperamental. Great braai area with a small splash pool for the hot summer afternoons. The friendly host went out of his way to make sure we had everything we needed, from leading us to the cottage to providing firewood and fire lighters. Well worth visiting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M
Saam met vriende

Fantastiese plekkie.

Alles en nog meer. Groep vriendinne het vir die naweek saamgekuier. Rustig, stil, niemand in sig. Veilig, netjies en alles werk. Ons het boonop ook 'n hekelpen kon leen by Marietjie! Heerlik gekuier en ons vuurtjie het omtrent die hele dag gebrand. Definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakkals se gat se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te hê.

Jakkals se gat
Yolandé P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé P
Gesin met tieners

Het in harmonie met die natuur gevoel.

Vir ons as gesin wat baie hou van die eenvoud van die lewe het die verblyf presies dit vir ons gebied. Die gasvrou het soveel meer gedoen, van marshmallows, sjokolade, koekies, beskuit, heerlike koffie en melk in die yskas. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakkals se gat se terugvoer

Baie dankie. So bly julle het dit geniet!

Jakkals se gat
Prieur L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prieur L
Gesin met tieners

Vêr bo verwagting!

Die foto's laat nie reg geskied aan hoe mooi dit by Jakkals se gat is nie. Hierdie is die eerste blyplek op die webtuiste vir wie ek met volle vrymoedigheid 5 sterre kan gee in alle kategorieë. Dis 'n heerlike houthuis op 'n reuse klipbank bo-op 'n koppie met 'n asemrowende 360° uitsig. Jaco en Marietjie se vriendelikheid asook die klein dingetjies (soos 'n nougat op elkeen se bed) sal ons definitief weer laat terugkom. Baie dankie vir 2 heerlike dae!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakkals se gat se terugvoer

So baie dankie. Julle was wonderlike gaste.

Jakkals se gat
Hennie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J
Gesin met tieners

Fantastiese wegbreek in die Vrystaat.

Wat 'n heerlike ondervinding in die gasvryheid en ruimte van die Vrystaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jakkals se gat se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons heerlik om ons wereld se mooi met julle te kon deel.

Jakkals se gat
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank-plaas, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1492570b3bbd482008b8cc7659f6cda71f4d51096945cdc8947c13670ef5ef31edd8288eb3c8f5cc0416b045b761ad31e35b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Vaalbank Farm Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.212422552873 25.962134686991
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem