+107
Lodge in Dinokeng

Jakkelsroep Lodge

Cottage 3
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Broodrooster
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Plafon, Draagbaar
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge Huis
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Lodge-huis is ideaal vir 6 of meer gaste. Dit is volledig toegerus en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met volledige badkamers, koningingrootte-beddens in albei kamers. Die hoofslaapkamer het ook 2 driekwart beddens, wat dit 'n gemaklike gesinskamer maak. Albei kamers het hoë kwaliteit linne, waaiers vir die warm somermaande, 'n kombuis met yskas, gasstoof, koffiemaakfasiliteite, en 'n gemaklike sitkamer. Oordekte parkering, braaigeriewe, die Lodge-huis het ook 'n solder met 'n badkamer en 'n klein kombuis wat gemaklik vir privaat funksies vir tot 40 gaste gebruik kan word. Ontspan saam op die stoep en geniet die privaat (koue) swembad en kinders se klimraam. Asemrowende voëllewe en pragtige tuin-/bosveld-uitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kinderbed vir 1

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buite, Houtvuur
Stoep/Binnehof
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Kamers met herlaaibare ligte, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur
Tuin
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Kinderspeelarea
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Kamers met herlaaibare ligte, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Funksies toegelaat
Brandblussers
Besoekers toegelaat
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Prys sluit in

Sellsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cottage 2
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Maak gereed vir 'n gesellige wegbreek by ons kothuis, waar tot 6 gaste kan oornag! Jy sal 'n drie-slaapkamer, een met 'n koningingrootte bed en 'n badkamer ensuite vind, twee kamers met drie kwart beddens—perfek om soos koninklikes rond te rol. Die tweede badkamer kom met al die noodsaaklikhede: 'n stort, wasbak en toilet—want die natuur roep, en ons verkies om nie buite oop te maak nie. In die winter draai ons jou toe in gesellige komberse, terwyl somerwaaiers jou koeler hou as 'n komkommer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof met oond, yskas/vrieskas-kombinasie, en al die eetgerei wat nodig is. Eet buite op die oop stoep wat 6 mense sit—perfek vir daardie "wie steel my skyfies?"-oomblikke terwyl jy die buitelug geniet. Plus, gratis WiFi en toegang tot gesamentlike swembaddens om 'n plons te maak!

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Vuurput
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Broodrooster
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie is 4 kamers langs mekaar, elkeen met koninging grootte bed met kwaliteit linne, lug verkoeling, klein yskas met koffie maak geriewe, hangkas en ensuite badkamer met stort. Loop uit op lieflike stoep met gemaklike stoele, Gemeenskaplike braai geriewe, vol toegeruste kombuis asook swem baddens en onderdak parkering. Gratis WiFi

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Tuin
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Gemeenskaplike kombuis
Ketel
Reëls & veiligheid
Funksies toegelaat
Brandblussers
Besoekers toegelaat
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Prys sluit in

Selfsorg Gemeenskaplike braai Gemeenskaplike kombuis Gemeenskaplike swembad

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid

Kamer 6

Room 7
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Gemeenskaplike kombuis is beskikbaar vir die gaste om te gebruik en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar. Gaste kan geriewe soos gemeenskaplike braaigeriewe, 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n speelarea vir kinders, onderdakparkering en 'n lokaal vir funksies geniet. Aktiwiteite op die perseel sluit in voëlkyk, fietsry- en staproetes, piekniek, en wildkyk.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Tuin
Kombuis & eetkamer
Gemeenskaplike kombuis
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Ketel
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Prys sluit in

Selfsorg Gemeenskaplike braai Gemeenskaplike kombuis Gemeenskaplike swembad

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

2nd Street, Farm Kloppersbos Portion 68, Dinokeng, 0183, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42c5d102117ed6061262e07d691ca5bd5e8bf4c7fc68a59d114807a5052a795c14478baf27fef7ce6af57ba678e7bf364aaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2nd Street Farm Kloppersbos Portion 68 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.493612373924 28.405716172588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang