Jakkelsroep Lodge
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2nd Street, Farm Kloppersbos Portion 68, Dinokeng, 0183, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Jakkelsroep Lodge is 'n privaat bosveld-toevlugsoord geleë op 'n plaas in Dinokeng, net buite Pretoria. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle omring kan word deur die rustigheid van die bosveld.
Gaste het 'n keuse tussen verskeie akkommodasie-opsies, afhangende van hul behoeftes. Opsies sluit in 'n Lodge-huis, ateljee-kothuise en kamers. Elk van die eenhede beskik oor gemaklike beddens, privaat badkamers, kwaliteit linne en handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot WiFi.
Die lodge spog met geriewe soos 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders, onderdakparkering en 'n lokaal vir funksies. Aktiwiteite op die perseel sluit in voëlkyk, fietsry- en staproetes, piekniek, en wildkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 162
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 2nd Street, Farm Kloppersbos Portion 68, Dinokeng, 0183, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2nd Street, Farm Kloppersbos Portion 68, Dinokeng, 0183, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang