Jakria
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysnastraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Jakria bied oornagverblyf in Willowmore. Hierdie dorpie is ryk aan geskiedkundige besienswaardighede en bied 'n verskeidenheid avontuur-aktiwiteite soos stap- en bergfietsryroetes.
Die verblyf beskik oor 3 kamers waarvan die eerste 2 elk 'n dubbelbed en 1 enkelbed het en die derde kamer het 'n dubblbed en 1 stapelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Jakria bied maklike toegang tot die N9 en is naby 'n verskeidenheid restaurante in die middedorp.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Knysnastraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink Jakria het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willowmore Tuinroete Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysnastraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom