Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jaloersplek Waenhuis Kothuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Jaloersplek Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Jaloersplek Waenhuis Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Antonie W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en gerieflike oornagbestemming. Veilige parkering.

Die Waenhuis is baie gerieflik en die gasheer was meer as behulpsaam. Ons is voorwaar bederf met sjampanje en sjokolade by ons aankoms, aangesien dit ons herdenking was. Dit was 'n heerlike oorbly en die parkering vir ons motorfiets was ideaal. Die area en kamer was nie so stil soos ons gehoop het nie, maar ons kon lekker rus en die area verken. Definitief die moeite werd om hier oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersplek Waenhuis Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoering Antonie, ons waardeer jul ondersteuning en hoop om julle gou weer te sien.
Jaloersplek Groete

Jaloersplek Waenhuis Kothuis
Glyn W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and comfortable.

A great location in a nice town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jaloersplek Waenhuis Kothuis se terugvoer

Dear Glyn, thank you so much for the good rating we really appreciate every feedback.
You were good guests and left the cottage clean.
I do hope that you recovered from that bad tummy flu and that you will be well very soon.

Jaloersplek Waenhuis Kothuis
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 60, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cca7e85b87d115e20ba2b31438e4648b336fc5cd310cc3f0cc6181066adb6583133a155cc3a4baa1afa9e0427d98249d6bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 60 Boom street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.900279200479 27.450982809787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem