Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jamaican Palms 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm Laan, Jamaican Palms 16, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Jamaican Palms 16 is in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Daar is 24 uur-sekuriteit en dit bied gehalteverblyf vir ’n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel bied verblyf vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, en dit bied ook ’n uitsig oor die kanaal. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ’n enkelbed en slaapbank in die solderarea. Daar is trappe wat na die solder lei en dit is nie geskik vir klein kinders sonder toesig nie. Die tweede badkamer het ’n bad, toilet en wasbak.

Bring asb eie strandhanddoeke.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, wasmasjien, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die leefarea het gerieflike banke. Daar is ’n eetarea met genoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet.

Die gerieflike leefarea lei na ’n braaikamer wat pragtige uitsigte oor die kanaal bied. Bring asb. eie braaihout. 'n Omsetter is tydens kragonderbrekings beskikbaar.

Die eenheid is 500 m vanaf Tapas en Die Walskipper restaurante. Die Marina Martinique Nina's Restaurant is ook beskikbaar.

Dit bied ook maklike toegang van slegs 600 m na strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Jamaican Palms 16 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Jamaican Palms 16
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Palm Laan, Jamaican Palms 16, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jamaican Palms 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm Laan, Jamaican Palms 16, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4a2ed87c1b70f87e0a19ee5c0941b9e4a02fd594e1adcabb050347e03d05d2f2fd50d74baba4853e9c77a5bbc86855e63e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Palm Avenue 16 Jamaican Palms 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077589392754 24.917881184501