+33
JamBo Gastekamer
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gastekamer het lugversorging, is op die boonste verdieping en bied verblyf aan 2 volwassenes. Die gastekamer 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Oorkant die beddens is 'n kombuisie met 'n klein sitarea met 'n slim-TV en WiFi, asook 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot die boma-area waar daar braaigeriewe en 'n sitarea is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei insluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

1339 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8567886247fd4cc9a68c9c70c8591aab5fd825bb86525b41746be71c8ecd6934d3de176080586fb6c3bc1ea4bfbac01cb16b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1339 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3498401 31.7679531

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang