Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Janke Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Janke Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jannie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Janke gastehuis het ons uit 'n krises gehelp toe die curfew skielik na 21:00 verander is. Dis is skoon en netjies en die personeel was vriendelik. Ons kar was veilig agter 'n geslote hek en onder 'n afdak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Janke Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Vriendelike groete,
Janke Gastehuis

Janke Guesthouse
Louis V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Gesin met tieners

Nie wat ons verwag het nie.

Dit is duidelik dat die eienaars baie moeite doen om 'n netjiese, gerieflike eenheid beskikbaar te maak. Ons was dankbaar vir hulle diens om ons probleme en versoeke te hanteer. Janke Gastehuis was ons laaste bestemming, maar ook die duurste met heelwat. Ons het meer verwag vir die ekstra geld wat ons betaal het, maar minder ontvang as wat ons by goedkoper gastehuise in Lambertsbaai en Kakamas ontvang het. Dit was teleurstellend na honderde kilometers gereis deur die warm Noord-Kaap. Ek sou verwag dat ontbyt minstens by die prys ingesluit sou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iona E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Iona E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We liked the guest house, but found Kuruman very scary.

Lovely garden with the little friendly duck. Nice security guard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie J
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon.

Janke Guesthouse is 'n baie netjiese skoon gastehuis, baie goed geleë in Kuruman, met vriendelike staff en eienaars wat mens dadelik laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en welkom gevoel.

Het dit geniet en sal weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Janke Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Antoinette.
Dit was lekker om julle hier te hê.
Groete

Martie

Janke Guesthouse
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanstraat 16, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2N2U3MTMzLTk5ZDItNGEzMi1hMDNlLTI3ZWQxMzUwMzI0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Chapman street 16 Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.452437128568 23.432362117721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem