+77

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 221 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Yolandi J
1 nag
5.0
Jun 2026

'n Absolute juweel in Bloemfontein! 'n Absolute juweel in Bloemfontein! Ek het 'n ongelooflike lekker verblyf gehad. Van die oomblik dat ek aangekom het, het ek dadelik tuis en welkom gevoel. Die gasvryheid is regtig uit die boonste rakke. Die kamers is pragtig, silwerskoon, smaakvol versier en toegerus met alles wat jou verblyf gerieflik maak. Die beddens slaap heerlik, en die rustige omgewing sorg vir 'n ongestoorde nagrus. Die tuin is ook pragtig en netjies in stand gehou — 'n heerlike oase om in te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag
5.0
Mei 2026

Gerieflik, baie netjies en skoon, geen probleme gehad nie. Ek het alles daar baie geniet, het die plek al klaar aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Vriendelike gasvrou en baie netjiese verblyf. Sal vir seker weer daar oorbly. Baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen D
1 nag
5.0
Mei 2026

Netjies en skoon. Baie netjies en vriendelike gasvrou. Blyplek bied alles wat nodig is van goeie kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arend C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie aangenaam. Baie gemaklik, gerieflik, skoon en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen Raymond H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Peaceful place to stay on business. It is a lovely place to stay at in Bloemfontein, close to the shops and the highway to get around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Wonderful! Had a wonderful stay and will definitely book here again. Check-in and check-out was seamless and easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Enjoyable and recommended. Enjoyable, friendly reception, clean and well-stocked amenities 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 221

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

73 Jac van Rhyn Road, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf802d05f80a7cd02e6ec9eef457e36d8f61ad40b2ccc23c61d6a6668b07b3e1d481f91801f00096695f67188bda2774f751e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 221 5 1 5 73 Jac van Rhyn Road Universitas-Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.094886805509 26.169036863094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang