Janri Gasteplaas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Izabè Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Shirley V - Mei 2024
Algehele gradering
Uniek en besonders.
Michiel S - Mei 2024
Algehele gradering
Onverbeterlike, vriendelike, netjiese verblyf.
Org V - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilige en gerieflike verblyf in die Karoo!
Lees meerJanri Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie, Org. Dankie vir die terugvoer. Kom kuier weer. Sien uit om jou weer te ontvang.
Drieka L - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig, rustig en netjies skoon.
Janri Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie, Drieka. Dit was wonderlik om julle te ontvang. Julle is kosbare mense. Kom kuier weer.
Martin H - Jan 2024
Algehele gradering
Fenominale gasvryheid! Mens voel sommer welkom. Baie dankie mnr en mev Fourie.
Thea B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, netjies, heerlike vars brood.
Gideon J - Jan 2024
Algehele gradering
Dankie vir al julle reelings, lekker gerus na die lang pad!
Ockert B - Jan 2024
Algehele gradering
Die rustigheid en gasvryheid van die Karoo en sy mense is so vervrissend.
Jake P - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike stil plaas atmosfeer.
Petro S - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly en geslaap in 'n rustige omgewing.
Janri Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Petro. Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom kuier weer. Groete Izabe.
Cathrine C - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was lekker en rustig.
Janri Gasteplaas se terugvoer
Cathrine, baie dankie. Ons sien uit om jou weer te ontvang.
Groete
Izabe
Jochen V - Jun 2023
Algehele gradering
Great aesthetic and very welcoming.
Janri Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie dat jy ons besoek het. Ons sien uit om jou weer te ontvang. Groete Izabe
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winter Hoek-plaas, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom