Jan's Cottage Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Elzet O - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik, spesiaal.
Barry V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gesellig en vriendelike mense. Sal beslis weer daar oorslaap.
Alma S - Apr 2024
Algehele gradering
Definitely a keeper for future visits.
Albie S - Apr 2024
Algehele gradering
Smaakvol gemeubileerd en skoon. Janice is 'n uitstekende gasvrou!
Renee D - Jan 2024
Algehele gradering
Ons sal vir seker weer hier bly.
Johan C - Des 2023
Algehele gradering
Lekker ruim netjies rustig veilig. Alles wat jy nodig het is daar.
Wayne S - Des 2023
Algehele gradering
Mooi.
Janus B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Ariska D - Okt 2023
Algehele gradering
Mooiste juweel.
Abrie D - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik by die eenheid, en alles was netjies en perfek.
Jana L - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jan's Cottage Guest House se terugvoer
Goeie dag Jana
Dit was n plesier om julle te huisves. Baie dankie dat julle ons gekies het vir jou oornag verblyf. Ons waardeer dat julle die blyplek geniet het. Ons wil uit ons pad uit gaan om ons gaste te verwelkom en hulle verblyf so gemaklik as moontlik te maak.
Groete
Janice
Jan's Cottage
Adre V - Sep 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Lynn P - Aug 2023
Algehele gradering
Welcoming, clean, and attention to detail.
Samantha S - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, goed ingerigte veilige akkommodasie met vriendelike ontvangs en alles wat jy nodig het.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lapwing-straat 40, Rooihuiskraal-Noord, Centurion, 0157, Gauteng
- Geen kinders onder 10