LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jasmine Guest Cottage | LekkeSlaap
+21

Jasmine Guest Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goodman-straat 52, Rynfield, Benoni, 1514, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R925 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jasmine Guest Cottage is 'n stylvolle en ruim selfsorg-kothuis in 'n stil woonbuurt in Rynfield, Benoni. Hierdie kothuis is op die eienaar se woonerf en naby die Linmed-hospitaal, Rynpark se aftree-oorde, restaurante en winkels, asook 21 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Hierdie gesellige kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n lessenaar met 'n stoel en ruim kaste. Die moderne badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n mandjie met toiletware wat voorsien word.

Die sitarea is ruim en gemaklik ingerig en bied 'n uitsig oor 'n klein tuintjie. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, melk en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Kontinentale ontbyt met tuisgebakte beskuit, graankos, worsies (of iets soortgelyk) en jogurt word ingesluit. Daar is ook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die tuin is semi-privaat en het 'n Weber en 'n tafel met stoele. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig onder 'n toegekende motorafdak.

Slaapplek

’n Bespreking by Jasmine Guest Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Jasmine Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Goodman-straat 52, Rynfield, Benoni, 1514, Gauteng
  • Gaste dink Jasmine Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R925
per nag (plek vir 2)
Vanaf R925
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goodman-straat 52, Rynfield, Benoni, 1514, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88bcb7e68142d8380d69571a268808b6b0aed73305ea8781dfd3d7908c95ddb764d541edfeffeeb8b0ce6b0cff07d421a1e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 52 Goodman Street Rynfield 1514 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.1417828 28.3384557
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!