Wavecrest Akkommodasie by Jay's Gastehuis | LekkeSlaap
+9

Jay's Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikestraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jay's Gastehuis is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 gaste in Jeffreysbaai en is ideaal vir paartjies, sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid is deel van die huis, maar is heeltemal apart met sy eie ingang. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n klein kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaat-induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Jay's Gastehuis is stapafstand vanaf die strand en net 1,5 km vanaf Spar en die Supertubes vir branderplankry. Jeffreysbaai het verskeie ander doendinge en besienswaardighede soos sandplankry, vryval, hengel, die African Dawn Wildbewarea, Dolphin Beach Entertainment Centre en verskeie restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Jay's Gastehuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Eikestraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikestraat 18, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiFCsRbrMOUA5aKwwXNzkubQHfmLYkxFlCmaQlcvtMdUliRDetF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 18 Eike Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.026024188437 24.925510722852
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za