Kabeljous Akkommodasie by Jeffrey's Bay 3 Level Beachfront House | LekkeSlaap
+16

Jeffrey's Bay 3 Level Beachfront House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljauwsweg 58, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Jeffreys bay 3 Level Beachfront House skuil in die kusdorpie Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die huis is reg oorkant die Kabeljauwsstrand. Die huis het 'n alarmstelsel.

Die huis het 3 vlakke, 3 slaapkamers, 2 badkamers, en aparte gastetoilet, 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n dubbelmotorhuis en 'n uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en is op die tweede vlak. Dié vlak het nog 2 slaapkamers elkeen met 'n dubbelbed. 'n Ekstra enkelbed is beskikbaar vir 'n ekstra gas. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort en bad.

Die kombuis is beter as die gemiddelde vakansiehuis toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n wynyskas. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Verder is daar 'n braai-area, 'n TV met DStv, 'n DVD-speler, en parkeerplek vir 6 motors op die perseel. Daar is ook 'n dubbeltoesluitmotorhuis met 'n alarm en elektriese deur.

Daar is 2 wasmasjiene en 'n tuimeldroër. 'n Dubbelyskas-en 'n ekstra vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wynyskas is ook beskikbaar.

Doendinge in die omgewing: branderplankry, swem, kanovaarte, visvang, perdry, gholf, diepseehengel ,snorkel en Zipline in Kabeljous rivier klowe. Daar is ook 4x4 fietse om die omgewing te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Jeffrey's Bay 3 Level Beachfront House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Wynkelder

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kabeljauwsweg 58, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljauwsweg 58, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwFGbr7xeagab1BwcZ0zUxeW5M998xkL3jnaawZp1YazGul4G1n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 7) 58 Kabeljauws Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0083957598 24.930574893951
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za