+15
Selfsorg in Kabeljous

Jeffrey's Bay 3 Level Beachfront House

8 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 58 Kabeljauws Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Jeffreys bay 3 Level Beachfront House skuil in die kusdorpie Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die huis is reg oorkant die Kabeljauwsstrand. Die huis het 'n alarmstelsel.

Die huis het 3 vlakke, 3 slaapkamers, 2 badkamers, en aparte gastetoilet, 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n dubbelmotorhuis en 'n uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en is op die tweede vlak. Dié vlak het nog 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 'n stapelbed. 'n Ekstra slaapkamer is op die onderste vlak beskikbaar. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort en bad.

Die kombuis is beter as die gemiddelde vakansiehuis met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof en oond. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Verder is daar 'n braai-area, 'n TV met DStv, 'n DVD-speler, en parkeerplek vir 6 motors op die perseel. Daar is ook 'n dubbeltoesluitmotorhuis met 'n alarm en elektriese deur.

Daar is 2 wasmasjiene, 'n tuimeldroër, dubbelyskas-vrieskas en 'n ekstra vrieskas.

Doendinge in die omgewing: branderplankry, swem, kanovaarte, visvang, perdry, gholf, diepseehengel ,snorkel en Zipline in Kabeljous rivier klowe. Daar is ook 4x4 fietse om die omgewing te verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Ligging

  • 58 Kabeljauws Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

58 Kabeljauws Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzZDA4YjE2LTE2ODYtNGM5Zi1hMzVlLTMwODQxOTRhMjQ1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 58 Kabeljauws Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0083957598 24.930574893951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang